22. Gebedsgedagte: Sy Majesteit!
(Ps 9:2-3) "Here, ek sal U prys met my hele hart. Ek sal vertel van al U wonderlike dade. Ek sal juig in die vreugde wat U gee. Ek sal U Naam prys, o Allerhoogste."- Elke dag word ons gebombadeer met negatiewe nuus in die media en ons word nie eens meer geraak deur alles wat verkeerd is nie. Mense se swakhede en dade word uitbasuin en ons sê, dis maar net nóg een wat verkeerde keuses gemaak het. Mense leef al meer negatief en pessimisties. Min tyd word gegee aan die goeie dinge in die lewe. Die goedvoel stories! En daar is sóveel wat goed is in die wêreld, as ons net die moeite wil doen om dit raak te sien. God se skepping is en bly steeds die grootste wonder. Kyk na die vooruitgang wat mense deur die jare gemaak het om ons lewens te vergemaklik. Die wonder verhale van genesing, herstel en uitkoms na krisisse. Mense wat ander met liefde help. Voel jy die lewe druk jou neer, of loop alles skeef en sak wanhoop oor jou? Is jy magteloos teen die wêreld se aanslae? vs 10-11 "Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here 'n toevlug, 'n skuilplek in tye van nood. Daarom vertrou almal wat U Naam bely, op U, want U, Here, laat dié wat vra na U wil, nie in die steek nie". Dink daaraan hoe God die seisoene laat kom en gaan. Luister na die voëls, kyk op na die son, maan en sterre! Agter al hierdie dinge sal jy die Majesteit van God sien! vs 12 "Sing tot eer van die Here, vertel die volke van Sy dade!" Ons lewens bly nie wintertyd nie, begin Hom dank vir jou lewe!🎶Majesty, Majesty
Your grace, Your grace has found me just as I am. Empty handed but alive in Your hands. Majesty, Majesty, forever I am changed by Your love, in the presence of Your Majesty. - adKoot
SAPS Delays Justice in Bradshaw Case: Traumatized Mother and Daughter Left in Limbo Amid Institutional Foot-Dragging
October 31, 2025 – Johannesburg, South Africa
In a stark illustration of South Africa's crumbling justice system, the South African Police Service (SAPS) has once again postponed critical developments in the high-profile Bradshaw case, leaving a grieving mother—now partially paralyzed—and her young daughter in a state of prolonged anguish. What was promised as a breakthrough "yesterday" has now been deferred to "next week," stalling parallel investigations by the National Prosecuting Authority (NPA) and the Special Investigating Unit (SIU).
The case, which has gripped the nation with its harrowing details of trauma inflicted on innocent lives, centers on allegations of severe misconduct by SAPS officers. At its heart are a little girl and her mother, both reeling from the events that have left the mother with partial paralysis—a direct consequence, advocates claim, of SAPS actions or negligence....
trans indiginous lol! love it! banned from FB ....again. still on x,locals,5mind,truthsocial,YT
youtube.com
UNHINGED Liberal Destroys Charlie Kirk Sign & Instantly Regrets It...
Subscribe to my gaming channel:https://www.youtube.com/@YinkathatgamerSubscribe to @ArrestMania